NOMMER ASSEBLIEF Reeks 1 DVD 1 SOUTH AFRICA 180 MINUTES

$12.00

Title: Nommer Asseblief
Date Released: 2009 of old 1979/1980 TV show
Category: Comedy
DVD Type: Single Disc
Age Restriction: PG
Running Time: 180 minutes
Number of Discs: 1
Region: REGION 2 PAL
TV System: PAL
Language: English

Description

1. SOORT SOEK SOORT
Kriekie verjaar en daar moet partytjie gehou word. Eers is dit die dominee en dan sus Betta wat dreig om die beplande dansery te bederf maar n ander afspraak vir die dominee en n slaappoeiertjie vir sus Betta los die p[robleem op..vir eers. Daar is n nuwe onderwyseres op die dorp.

2. DIE EENSAAMHEID

Mevrou Minnie krenk Freddie en gooi haar flikkers vir Fasie. Kriekie is jaloers en sy en Freddie neem wraak deur n gerug te versprei dat Fasie dalk n berugte sampioenmoordenaar is en so van sy vorige twee vrouens ontslae geraak het.

3. SAAMBOER

Hans en Belinda trek tydelik by Kriekie-hulle in. Sus Betta kom hiervan te hore en knip haar oorsese vakansie kort om ook op Eendrag in te trek. Daar is gou spanning in die oorvol huis en Belinda daag net betyds op om Hans en Belinda se rusie by te l.

4. OOS, WES TUIS BES

Andries Paulsen hou van Annalie maar ryk Robbie Steyn krap in sy slaai. Betta maak moeilikheid net waar sy gaan. Eers loop Kriekie en Siena deur voor die spreekkamer aan die beurt kom. Wanneer sy egter hoor sy moet help gordyne maak kies sy vinnig koers na haar eie huis.

5. OU SPORT

Lukas Brand, die slagter, se jong vrou is moeilik. Wanneer daar n Dominee De Jong in een van Eendrag se rondawels kom bly begin die poppe te dans. Eers maak die dominee oral skuld terwyl hy links en regs raad gee en wanneer hy gevra word om te preek, verdwyn hy skielik met die slagter se vrou. Jan en Grieta kry stry oor die jong onderwyseres maar die problem word gelukkig gou opgelos.

Additional information

Weight 0.123 kg