DIE HEUWELS FANTASTIES – Ek Wens Jy Was Hier
Label: Supra Familias
Catalogue#: SFDVD 0181
Bar Code: 6009801199290
Format: CD + DVD, PAL Region 2
Country: South Africa
Released: 2013
Tracklist
Disc 1: CD
Alles Wat Mal Is
Beloofde Land
Deesdae
Rofstoeigreep
Ek Sou Wou
Jonk Tot More
Koolstof Drome Ft. The Gugulethu Tenors
Die Volkslied
See Alleen
Drome En Ligte
Onder Beheer
Warrelwind Saadjie
Kristalliseer
Disc 2: CD
Vleesbaai EP
Aanhouer Wen (Hou Aan)
Welkom ft. Laudo Liebenberg
Vrees En Skaduwees
Ek Belowe
Somer In My Kop
Bonus Snitte
Toks En Tjops Ft. Bok Van Blerk & Robbie Wessels
Afrikaan Ft. Mandoza
Disc 3 : DVD
Live Op Paul Cluver – DVD
Pêrels En Lewensredders
Oorlewing 101
Buitenste Ruim
Ek Sou Wou
Rofstoeigreep
Klein Tambotieboom
Die Volkslied
Beloofde Land
Sonrotse
Pille Vir Kersfees
Nare Kaskenades
Bonus Videos:
Verraadplaas
Buitenste Ruim
Modus Operandi
Heel Te Mal
Beloofde Land
Rofstoeigreep
Die Volkslied
Die Heuwels Fantasties is terug met nuwe klanke. Ek wens jy was hier is ‘n deluxe aanbieding wat bestaan uit ‘n kortspeler met vyf splinternuwe liedjies, die Alles wat Mal is album en die Live op Paul Cluver DVD.
Die liedjies op die Ek wens jy was hier kortspeler is geïnspireer deur Die Heuwels Fantasties se groot liefde vir Vleesbaai. “Daar is vir die see gekyk, liedjies gespeel tot hulle lekker gevoel en daarna is hulle dadelik opgeneem. Dis hoe al vyf die nuwe snitte op die album gebeur het,” sê Pierre Greeff, voorsanger van Die Heuwels Fantasties.
Die kortspeler sluit ‘n samewerking, Welkom, met Laudo Liebenberg van aKING in. Daar is ook twee bonus-liedjies waarvan een, Afikaan, ‘n samewerking met Mandoza is.
WENS JY WAS HIER EP SNITLYS:
HOU AAN
WELKOM HIER ft. Laudo Liebenberg
WIE IS IN BEHEER?
EK BELOWE
SOMER IN MY KOP
Die hoogsaangeskrewe album, Alles wat Mal is, is einde verlede jaar vrygestel en het binne drie maande Goudstatus in verkope behaal. Die Heuwels Fantasties se pragstuk DVD, Live op Paul Cluver, is hierdie jaar in Mei uitgereik. Die kombinasie van hierdie drie uitsonderlike dele maak die Ek wens jy was hier Deluxe album ‘n moet-hê vir die Kersfeeskous.